Irmela Alberts
Philip Brand
Reg Swart
Herman Klopper
Stella Smit
Patricia Smith
Helena Geldenhuys
Tara Das
Bart Das
Graham & Kath Smith
Björn Meth
John Gardner
Frank Fowles
John Henry
Tom & Dawn Darlington
Wally Dove
Nicky Simmons
Dave & Fran Gee
David Burger
Wendy Ellis
Niekie & Diana van Staden
Tim Byrne
Ilham Osman
Nick Hutton
Leigh Robertson
Jauline Osswald
Graham & Denise Midgley
Ron Stringfellow
Johan Kruger
Baie dankie vir alles wat julle vir ons gedoen het gedurende die proses. Was regtig pynloos om saam met julle te werk en jul deulopende korrepsondensie laat mens nooit wonder waar jy staan nie. Hou so voort!
Anton van Deventer
Riette Roux - Just Property
Clifford Bredekamp - KOEBEC
Thanks for the efficient service you and your team provided during this transaction, it is much appreciated.
Ben du Randt - Dura Sales
Baie Dankie vir die update, jul profesioneële diens word opreg waardeer.
Gouws – Realnet Panorama
Charmaine Swanepoel – DHL International
Dankie vir eers. Rerig baie goeie diens wat ons vanaf julle kry.
Thea van Blerck
Wow, all exactly as Andreas had said would happen. It has been super dealing with you and your commitment to keeping me updated with all the different stages. So much appreciated. Makes me wish I had a whole lot of properties to sell to be able to deal with you.
Thanks also for the tip of informing Stellenbosch Municipality, something I also would not have known to do.
May you all go from strength to strength and wishing you well over the festive season, covered up or not!!!!! Maybe will help us to eat less over those days.
Marinda en Marilize
Baie baie dankie vir die wonderlike diens wat ons en ons kliënte van julle ontvang!!
Dit is net n plesier om ons kliënte van julle te vertel, want jul trots in jul werk staan uit!!
Geen transaksie is reguit en maklik nie en julle begrip vir ons werk maak dit vir ons baie aangenaam om saam met julle te werk!!!
Deanna van Schoor
Ann Liebenberg
Dearest Carle, Thank you so much! You made the sale of the transfer part of my house seem simple! I’m sure it wasn’t like that at all? But a huge thank you for your exceptional management of same!
Your company must surely be very proud of your performance. Also for my birthday wishes. What a delightful surprise! Thank you for that as well. I am more than satisfied that all so far has been completed.
Greetings, blessings and a sincere thank you again for all you have done.
Johan du Plessis
Ek kan met alle eerlikheid sê dat ek nog nie spyt is dat jy vir Minitzers aanbeveel om die oordrag op my eiendom te doen. Diens was absoluut puik. Michelle en Gwenodine het my ten alle tye op hoogte gehou van vordering. Vir party menses al hul dalk irreterend gewees het maar ek was mal daaroor om ingelig te gewees het oor elke stappie van die proses. Boonop lyk dit vir my gaan hulle nog die onmoontlike regkry en teen 1 September registreer. Well Done aan hulle!!!!
Ek sal graag weer van hul diens gebruik maak in die toekoms.
Riette Roux - Just Property
Louis du Toit
Thank you for the excellent service Gwendoline.
Christi Strydom
Dankie Gwen. Julle het ‘n uitstekende job gedoen!
Carmen
Ben du Randt – DURA Sales
Marinda de Jongh – Sotheby's Boschenmeer
Whow what a record!!!!! Well done Gwen!!!!! Dankie is nie genoeg nie, ek moet nog aan iets dink te my dankie uit te druk!!!!
Kathy Clark - Fine and Country
Yvonne Knight
Jy Rock!
Udo – Pam Golding Client
Irma en Stephan van Dijk
Baie dankie vir jul vriendelikheid en bekwame diens
Opregte waardering
Mr P. Batchelder
Johan en Ike van de Wetering
As jy eendag in Sedgefield is moet jy ons beslis kom besoek.
Lila Komnick
Baie dankie vir al jou deeglike werk hiermee. Dit was vir my baie lekker dat alles so glad verloop het.
Nogmaals dankie, goedgaan
Marie Hamman – Seeff Stilbaai
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit is werklik net ‘n plesier om ‘n transaksie deur jou te doen. Lekker om op hoogte gehou te word van n transaksie, en nie te wonder wat aangaan nie. Dankie ook dat ek na ure met jou kon gesels om die transaksie te laat werk. Ek sal met liefde die sertifikate reel.
Tracey Wiltshire – Bergstream Developments
It was an absolute pleasure to deal with you guys.