info@mycompany.io1-800-123-4567

Beste Carli en al jou hulpe,

Wil net baie dankie sê vir die aangename en effektiewe manier wat julle bogenoemde oordragte vir my hanteer het.

Ek wens ek het nog iets om te verkoop!!!

Alle voorspoed en ek waardeer julle hulp.