Baie dankie vir jou terugvoering. Dit is werklik net ‘n plesier om ‘n transaksie deur jou te doen. Lekker om op hoogte gehou te word van ‘n transaksie, en nie te wonder wat aangaan nie. Dankie ook dat ek na ure met jou kon gesels om die transaksie te laat werk. Ek sal met liefde die sertifikate reel.