Ek kan met alle eerlikheid sê dat ek nog nie spyt is dat jy vir Minitzers aanbeveel om die oordrag op my eiendom te doen. Diens was absoluut puik. Michelle en Gwenodine het my ten alle tye op hoogte gehou van vordering. Vir party menses al hul dalk irreterend gewees het maar ek was mal daaroor om ingelig te gewees het oor elke stappie van die proses. Boonop lyk dit vir my gaan hulle nog die onmoontlike regkry en teen 1 September registreer. Well Done aan hulle!!!!
Ek sal graag weer van hul diens gebruik maak in die toekoms.