Menu
Home
ABOUT MINITZERS
WHO WE ARE
WHAT WE DO
OUR TEAM
SOCIAL RESPONSIBILITY
NEWS
WHAT’S NEW
ARTICLES
BROCHURES
WHAT CLIENTS SAY
CONTACT US
Testament Aansoek
Spesifikasies
Nuwe
Hersiende
Gesamentlike
Enkel
Engels
Afrikaans
Kliënt inligting: Kliënt 1
Titel & Volle Name
Van
ID Nommer
Selfoonnommer
E-pos adres
Woonadres
Kliënt inligting: Kliënt 2
Titel & Volle Name
Van
ID Nommer
Selfoonnommer
E-pos adres
Woonadres
Huwelikstatus
Huwelikstatus
Ongetroud
Getroud binne gemeenskap van goed
Getroud buite gemeenskap van goed sonder aanwas
Getroud buite gemeenskap van goed met aanwas
Geskei
Wewenaar/Weduwee
Lewensmaat
Selfde geslag huwelik
Dra u enige aanspreeklikheid interme van 'n egskeidingsbevel of onderhoud van kinders?
Ja
Nee
Indien ja, heg asseblief 'n afskrif van u egskeidingsbevel aan
Kinders
Volle name
Manlik/Vroulik
Geboortedatum
Gebore uit huidige huwelik of vorige verhouding
Huidige Huwelik
Vorige Verhouding
-
+
Trusts
(Neem asseblief kennis dat ‘n Testamentêre Trust slegs geregistreer word ten tye van die testateur/testatrise se afstrewe)
Dit word aanbeveel om ‘n testamentêre trust op te rig wanneer daar minderjarige kinders betrokke is, om daardeur in hul beste belang op te tree.
Indien ‘n Testatmentêre Trust nie in plek is en opgerig word vir minderjarige kinders nie, word hul erflating aan die Meester van Voogdyfondse uitbetaal en deur Voogdyfonds bestuur totdat die kinders die ouderdom van 18 jaar bereik.
Name van Trustees
Dien die Testateur of Testatrise tans as trustee op enige trust?
Ja
Nee
Indien ja, voorsien asseblief 'n naam van persoon om u as Trustee te vervang?
Indien minderjariges betrokke is, tot watter ouderdom moet die fondse in trust gehou word?
Voogde (ouer as 18 jaar)
Indien u minderjarige kinders het moet 'n voog aangestel word vir wanneer beide natuurlike ouers te sterwe kom.
Volle name
Alternatiewe voog(de)
Laaste testament - bemakings
Testateur (1)
Testateur (2)
In die geval van gelyktydige afsterwe
In die geval van gesinsuitwissing
Spesiale vereistes
Eksekuteur van boedel
Naam van aangestelde eksekuteur
Kontaknommer
E-pos adres
Lys van bates en laste: Kliënt 1
Bates
Laste
Lys van bates en laste: Kliënt 2
Bates
Laste
Ander Instruksies
Spesiale behoeftes moet in 'n lewende testament aangespreek word of vooraf met familie bespreek word.
Om begrawe te word
Verassing
Orgaanskenker
Lewende Testament
'n Lewende testament tree in werking wanneer u as ’n pasiënt nie meer langer bekwaam is om u wense uit te spreek aangaande mediese behandeling nie en nie kunsmatig aan die lewe gehou wil word nie.
Benodig u ’n lewende testament?
Ja
Nee